Home » Die uur van die engel (Stemme, #3) by Karel Schoeman
Die uur van die engel (Stemme, #3) Karel Schoeman

Die uur van die engel (Stemme, #3)

Karel Schoeman

Published
ISBN : 9780798133951
386 pages
Enter the sum

 About the Book 

In 1837 het n engel aan n jong skaapwagter verskyn, en die weerklank van hierdie gebeurtenis in sy eie lewe en dié van ander mense oor n tydperk van andehalwe eeu is die onderwerp van Karel Schoeman se nuwe roman.Die uur van die engel is die... MoreIn 1837 het n engel aan n jong skaapwagter verskyn, en die weerklank van hierdie gebeurtenis in sy eie lewe en dié van ander mense oor n tydperk van andehalwe eeu is die onderwerp van Karel Schoeman se nuwe roman.Die uur van die engel is die tweede titel wat gepubliseer word van n beplande groep van drie romans onder die algemene naam Stemme. (flapteks)Let wel: Hierdie lewe (Stemme, #2) is eerste gepubliseer in 1993- daarna Die uur van die engel (Stemme, #3) in 1995, en laastens Verliesfontein (Stemme, #1) in 1998.